Sea Breeze No. 5

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2025 tot 19 Des 2025.

Huisreëls

Die eenhede is selfsorg so skoonmaak tydens verblyf is nie ingesluit nie. Dit kan egter gereël word indien nodig en indien moontlik. Ekstra fooie kan van toepassing wees.

Braaitoerusting word gegee en daar is 'n paar ysterpotte op versoek beskikbaar.

Bababaddens en 'n kampkot is beskikbaar indien nodig.

Geen partytjies word toegelaat nie, slegs sagte agtergrondmusiek sal toegelaat word.

Troeteldiere word met vooraf reëling toegelaat, maar die bestuurder verkies om vooraf te weet watter tipe en hoeveel, sodat hulle kan voorberei.

Gaste mag nie rook of rookprodukte en -toestelle in die eenhede gebruik nie. Asbakkies is buite.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 360
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 360
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 360
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec72ba90722ec304b9191b7b7ba9550ec7b9cb1285c75c4185d393f1aa2f92107545cdcab129f7ed655162b86e54bd00001c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 360 per nag (plek vir 7) 6 5 1 4 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.096661 18.3034329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang