Sea Breeze Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Sea Breeze Suite is 'n ruim woonstel op die eienaar se eiendom in Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstel is in 'n tuin wat goed versorg is en is naby die see, restaurante en die prentjiemooi Kampsbaai-promenade.

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof.

Die skuifdeure lei na 'n groot privaat terras met sonbeddens en buitelug-eetgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n swembad in die binnehof.

Sea Breeze het 'n satelliet-TV, gratis WiFi, 'n musieksentrum, 'n klein biblioteek, 'n braai-area, wasgoedgeriewe, 'n strykplank en 'n droograkkie. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Breeze Suite sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Breeze Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 R1 710 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false