Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Castle 1

Sea Castle 1
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sea Castle is 'n ruim oopplan-selfsorgwoonstel. Dis gerieflik geleë in St Augustine Pad met 'n skilderagtige uitsig oor Bekbaai, Mosselbank en die eindelose Atlantiese Oseaan. Die hoofstrand is skaars 2 minute te voet van die woonstel af. Sea Castle bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en hierdie solderkamerwoonstel het 'n privaat ingang met toegang tot 'n groot sondek en braaiplek. Die eenheid is lieflik ingerig in skakerings van wit met vintage-afwerkings. Die en suite-badkamer het 'n losstaande bad waarin jy luilekker kan ontspan. Die oopplan-kamer het ook 'n sitarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oondjie, 'n ketel, 'n broodrooster en al die nodige breekware en eetgerei. As jy op soek is na moderne akkommodasie, met 'n tikkie Weskus-inspirasie, dan is Sea Castle die perfekte plek vir jou.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat hierdie woonstel nie 'n TV of WiFi het nie.
Rook in die eenheid is verbode.
Kinders ouer as 1 jaar word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 095
R1 095 R986
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-rylaan 54, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAywh1M7iDgyguxCI7zMZxmSCosi6hxq0VDOamtBQdYQgPchViTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 095 nouVanaf R986 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 54 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.809718439402 17.889171109123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem