Sea Castle 2

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Sea Castle 2 is 'n ruim, oopplan-selfsorgwoonstel in Paternoster. Dié eenheid is 'n gerieflike 2 minute se stap vanaf die hoofstrand, restaurante en winkels.

Dié solderwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, asook 'n oop, en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n aparte stort. Die oopplan-kamer het ook 'n sitkamerarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n oondjie, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en al die nodige eetgerei en breekware. Parkeerplek in die straat is vir 1 motor beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Castle 2 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Castle 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false