Sea Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutiekatzstraat 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstel in die bekoorlike vissersdorpie Yzerfontein aan die Weskus.
Die selfsorgverblyf is net 'n minuut van die strand af en spog met sonkrag.
Die privaat ateljeewoonstel is op 'n woonerf onder die hoofhuis waar die eienaars woon geleë. Die ateljee is baie privaat. Dit het 'n ideale ligging, net 'n paar treë van 'n pragtige, lang, wit sandstrand af.
Die ateljeewoonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met katoenlinne en 'n donsveer-duvet. Badhanddoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv.
Gaste kan kyk hoe die son aan die Weskus ondergaan en die pragtige uitsig oor die rustige omgewing geniet, terwyl hulle 'n vars vis of mossels braai, met 'n glasie koue wyn in die hand. Gaste kan selfs walvisse en dolfyne in die branders sien baljaar. Sea Cottage is die ideale wegbreekplek, net 97 km vanaf Kaapstad.
Hierdie eiendom het sonkrag en gaste sal dus nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jenni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Jaar gelys 12
Ligging
- Lutiekatzstraat 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutiekatzstraat 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom