Sea Cottage 63
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusboulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sea Cottage 63 is 'n selfsorg-eenheid in die Sea Cottages-sekuriteitskompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Dis net 70 m vanaf die strand en bied direkte strandtoegang via 'n sekuriteitshek. Die kothuis is baie veilig vir kinders, met toegang tot die swembad en strand, en is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 dubbelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n buitebraai en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Dis ook stapafstand vanaf 'n gimnasium wat 24/7 oop is, waterglybane en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Cottage 63 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kusboulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Cottage 63 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusboulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom