Sea De La Vie 25
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 182, Sea De La Vie 25, La Mercy, Durban, 4405, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea De La Vie 25 is in 'n strandfront-kompleks net 'n kort entjie van La Mercy-strand af en is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is sitplek vir 4 gaste in die eetarea en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.
Die rustige uitsig oor die see en die ongerepte strande van die Dolfynkus kan van die balkon af geniet word.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea De La Vie 25 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- South Beach-weg 182, Sea De La Vie 25, La Mercy, Durban, 4405, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea De La Vie 25 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in La Mercy Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 182, Sea De La Vie 25, La Mercy, Durban, 4405, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom