Calypso Beach Akkommodasie by Sea Diamond | LekkeSlaap
+21

Sea Diamond

4 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Sea Diamond
Self-catering.
Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word per bespreking gehef. Die breekskadedeposito is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Let daarop dat dit 10 dae neem om die breekskadedeposito terug te betaal.
Geen gaste kan na 20:00 inklok nie. Na 19:00 word 'n laat-inklokfooi gehef van R250 per halfuur, of 'n gedeelte daarvan word toegepas. Dit is in kontant betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 267
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 267
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 267
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 49, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmY2UyYjVhLTVmODctNDQ2MC05YTNkLTE4OWZlNjkxNzI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 267  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 49 Royal Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.0546078 18.0474653
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za