Hartenbos Akkommodasie by Sea-Esta Mossel Bay | LekkeSlaap
+27

Sea-Esta Mossel Bay

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Apr 2020 tot 5 Jun 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht-laan 7, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Sea-Esta Mossel Bay bied bekoorlike selfsorgverblyf aan in Hartenbos 300 m van die see af. Die smaakvol versierde, losstaande kothuis het 2 slaapkamers, sy eie terras, welige tuin, sitarea en 'n groot braai.

Die huis is ideaal vir 'n klein gesin of paartjie en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, bad en 'n wasbak. Elke slaapkamer het groot kaste. Let wel dat die tweede slaapkamer ook dien as die TV-kamer. Die huis het 'n oopplan-eetarea en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en kookgerei toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Sea-Esta is apart van die hoofhuis en het sy eie omheinde tuin. DStv, 'n DVD-speler met DVD's en boeke is beskikbaar. Gaste mag tente op die erf opslaan teen 'n ekstra fooi en kano's vir 1 of 3 persone by die eienaar huur.

Die huis is stapafstand vanaf die strand en 10 minute se stap na die middedorp met 'n winkelsentrum, restaurante, waterpark en ysskaatsbaan.

Dis die ideale plek om die Tuinroete met lieflike dorpies, doendinge, diereparke, wynplase en markies vanaf te verken. Doendinge en besienswaardighede in Mosselbaai sluit visvang, branderplankry, 4x4-roetes, bergfietsroetes, die Bartholomeu Diaz Museum, Cape St Blaize-vuurtoring, Tuinroete Casino en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea-Esta Mossel Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Sea-Esta Mossel Bay
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Nooitgedacht-laan 7, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-Esta Mossel Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht-laan 7, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlsvmu0JEiOfsHDskT1P2kY6mTwvtBwbJX5Wcg0ldUcBdoA2cRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 22 5 1 5 7 Nooitgedacht Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.134284522098 22.108302953373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za