+11

Sea Forever

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 157 Marine Drive, Unit 22 Terrace Mews, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Forever is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Terrace Mews-kompleks in Scottburgh. Dit is 'n kort entjie se stap vanaf die Scottburg-strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n balkon met see-uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die woonstel is naby geriefswinkels, koffiewinkels, die Scottburgh Golf Club en skole.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jaco S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly - bespreek gerus. Daar is opdraande en trappe om te klim - neem kennis vir bejaarde reisigers. Die woonstel lyk onlangs opgeknap en is sk...
Sien meer
Nov 2025
Phillip K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Modern en gemaklik. Sien sterre.
Apr 2025
Sonika C
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n pragtige plek en see-uitsig is fantasties! Die huis het ook alles wat mens benodig en nog meer.
Des 2024
Daniel V
Gesin met klein kinders
4.4
Lovely stay We got the keys from an agent and went to the complex. We had no idea where the unit was inside the complex and had to figu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Martie V
Gesin met tieners
4.0
Baie lekker. Die plekkie was baie mooi en skoon, sal definitief weer teruggaan.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharilee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 157 Marine Drive, Unit 22 Terrace Mews, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Forever het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 157 Marine Drive, Unit 22 Terrace Mews, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA499e8d1fd3597badf59fe6e5d982477ae7c5c3690771876a1ea2b7a3efa8e88fb25b59bbeda3688f33d5f94dff3070d41f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 157 Marine Drive Unit 22 Terrace Mews 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.282280097837 30.758452207724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang