Sea Gem

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Indien die huurder later as die ooreengekome tyd wil uit- of inklok, moet dit ten minste 24 uur voor aankoms of vertrek gereël word en 'n laat inklok-/uitklokfooi van R500 is betaalbaar.

'n Skoonmaakdiens kan gereël word teen R300 per dag. Tref asb. vroegtydig reëlings in die verband.

'n Breekskadedeposito van R1 000 is saam met die balans van die bespreking, 14 dae voor die inklokdatum, betaalbaar. Die perseel moet, na 'n noukeurige uittredingsinspeksie, oorhandig word aan die agent in dieselfde toestand waarin dit was by aankoms van die gaste, by gebreke waarvan die deposito verbeur sal word. Alternatiewelik sal die koste van die herstel of vervanging van die beskadigde of verlore item by die deposito afgetrek word.
Indien enige klagtes ontvang word met betrekking tot die breek van die huisreëls sal die breekskadedeposito verbeur word.

Rook is verbode.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen kinders word op die perseel toegelaat nie, maar Sea Gem mag na hul goeddunke uitsonderings toelaat.

'n Wassery is beskikbaar in die kompleks - die kostes word deur gaste self gedek.

Gaste maak op eie risiko gebruik van hierdie verblyf. Sea Gem, sy agente en/of werknemers sal nie aanspreeklik gehou word nie en die gas kwytskeld hierby Sea Gem van enige eise rakende diefstal, besering, verlies, afsterwe, skade, direkte, indirekte, konsekwente of andersins teen Sea Gem, sy agente en/of werknemers, of dit nou die gevolg is van Sea Gem of sy agente en/of werknemers se nalatigheid, fout of andersins.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1006 Otto du Plessis Drive, 81 Dolphin Ridge, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyMmQ2YWIxLWFmNTEtNDNmNy1iNWE1LWVmYjAxOTc5MGZmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1006 Otto du Plessis Drive 81 Dolphin Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.789357818341 18.458055179762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang