6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Villa Fontana, Lutie Katz-Rylaan, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Glass Serene Seaview Escape is in die Fontana-kompleks in Yzerfontein. Dit is die ideale plek vir gaste wat naby die see wil bly en die verblyf is minder as 1 km vanaf die pragtige 16 Myl-strand.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met rusbanke en 'n slim-TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier en skottelgoedwasser toegerus.
Die groot stoep het 'n see-uitsig. Braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is sentraal en naby restaurante, winkels en voetslaanroetes.
Ongelukkig geen diere nie. Die eenheid het twee stelle van 8 trappe tot by die voordeur.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Villa Fontana, Lutie Katz-Rylaan, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Glass Serene Seaview Escape het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Villa Fontana, Lutie Katz-Rylaan, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang