Pearly Beach Akkommodasie by Sea Jewel | LekkeSlaap
+45

Sea Jewel

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Sea Jewel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nico U - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Baie heerlike verblyf en naweek gewees.

Familietroue-naweek. Pragtige uitsig in 'n heerlike kuierhuis.

Sea Jewel's terugvoer

Hello Nico,

Baie dankie vir die terrugvoering en hoop om julle weer gou te sien.

Groete

Sea Jewel
Anel E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Heerlik gekuier!

Baie netjiese en ruim huis, naby die strand.

Sea Jewel's terugvoer

Baie dankie vir jul kuier. Ons hoop om julle weer te sien.

Sea Jewel
Wilna D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Gesin met tieners

Great!

Ons het baie lekker gekuier in Sea Jewel wat alles was wat ons verwag het en meer. Die huis self het alles wat jy nodig het, was baie netjies en skoon, baie mooi see-uitsig en die binnebraai is ‘n wenner!

Felicia H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia H
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Dit was ons eerste vakansie weg van ons huis op Kersdag. Ons het dit geniet, wat 'n vakansie. Baie dankie vir die eienaar wat als moontlik gemaak het. Ons sal beslis weer vakansie daar hou. Baie dankie, weereens.

Sea Jewel's terugvoer

Ek is baie bly dat julle die vakansie verblyf geniet het en is altyd welkom om weer te kom kuier
Groete
Francois

Sea Jewel
Maryke M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Saam met vriende

Ruim akkommodasie en rustige omgewing.

Ons het met 6 mense lekker gebly in Sea Jewel. Die akkommodasie was ruim en het aan al ons behoeftes voldoen. Dit is in 'n baie rustige omgewing en was ideaal om 'n troue in Baardskeerdersbos by te woon.

Sea Jewel's terugvoer

Baie dankie vir jul kuier. Ons hoop om julle weer te sien.

Sea Jewel
Veronique S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S
Saam met vriende

Dit was ongelooflik.

Huis is baie mooi en welversorg, baie mooi uitsig. Beveel dit aan enige tyd saam vriende en familie. Sal enige tyd weer terugkeer na Sea Jewel.

Vanaf R2 145
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 145
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 145
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charlie van Breda-rylaan 14, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEeg4tde3yKSrIaNtBkW7BfVVXPOvtizetnFYUxHTtDBMWc5Lbv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 145  per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 14 Charlie van Breda Drive Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.668479 19.500565
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za