Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Kaya

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Sea Kaya
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby die see en hoofstrand en al my gunsteling winkels en restaurante.

Heerlik gebly en sal weer daar bly, net die inry langs die huis is baie smal vir 'n groot kar. Sal volgende keer in slaapkamer 2 bly wat see-uitsig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldridge C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldridge C
Saam met vriende

Baie goeie tyd net te min.

Verblyf was fantasties en lekker naby die see. Kamers baie goed met elke kamer sy eie uitgang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jumainah /joselyn S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jumainah /joselyn S
Saam met vriende

Thank you, Tee. We had a very relaxing and enjoyable stay.

The place was very clean and comfortable. The step at the door was risky.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Kaya se terugvoer

Thank you Joselyn. Look forward to seeing you again an sort out that slippery tile. Kind regards. Mel

Sea Kaya
Adel C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel C
Saam met vriende

Had a lovely stay.

Love the feel of the house. Shabby chic! Walking distance from the beach. Would definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Kaya se terugvoer

Thank you Adel. Always good to get positive feedback. Hope to see you soon. Kind regards. Mel

Sea Kaya
Werner V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met vriende

Lekker ontspan en gekuier.

Ons was 2 gesinne wat in die huis tuisgegaan het. Ons het ons verblyf baie geniet. Skoon en netjies. Goed geleë. Stapafstand van die hoofstrand. Die oprit vanaf die straat is baie nou en ons het dit met groot voertuie moeilik gevind om in en uit die erf te ry, veral as jy agteruit moet ry om uit die erf te kom. Jy kan jou voertuig maklik in die proses beskadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Kaya se terugvoer

Thank you Werner for your support and your feedback. Yes we are aware the narrow driveway is a challenge for cars reversing and parking. I am trying to negotiate something with our neighbour'. Seems like my only option. Thank you. Do hope to see you again. Regards. Mel

Sea Kaya
Alana V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V
Gesin met klein kinders

Perfect location, value for money.

Vierde besoek aan Sea Kaya en ons klein kindertjies en hond voel al tuis daar. Alles wat mens nodig het, naby restaurante, hoofstrand en surf winkels. Alles binne loopafstand. Malcolm het ons soos vriende ontvang, skoonmaker gereel op ons versoek en elke navraag geakkomodeer. Daagliks die loadshedding skedule gedeel en seker gemaak ons is gelukkig. Heerlike huis met baie kamers, kan gemaklik 2 gesinne huisves. Baie dankie, sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Kaya se terugvoer

Good morning Alana, Thank you for your positive feedback. We look forward to seeing you again. It's always nice to hear you enjoyed yourselves. Kind regards, Mel

Sea Kaya
Aderlena R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aderlena R

It was an awesome time even during load shedding everything was there that we needed.

Mr Malcolm is a very nice host. He made us feel at home. The owner is also a very nice lady. Wonderful people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Saam met vriende

Gemaklik, gesellig, netjies, mooi, skoon, lekker, voel soos huis.

Lekker gebly. Dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Stefanie M
Gesin met klein kinders

It was very nice and safe!

It was also child friendly was just disappointed that the TV did not work!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caylin S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin S
Gesin met tieners

We were all so comfortable and the place is so spacious!

The owner is such a great person. She lives on the property but it did not feel like it - highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Kaya se terugvoer

Caylin, thanks so much! It sure was a pleasure having you here. Hope you stay with us again sometime. Of course, you are always welcome!

Sea Kaya
Surien V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Surien V
Gesin met tieners

Positief.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Kaya se terugvoer

Hi Surien,
It was such a pleasure to have happy guests.
Hope to see you again in the future.
Thanks, Lisa.

Sea Kaya
Cindy V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Gesin met tieners

Baie lekker. Baie geniet

Ons het 'n verskiklike lekker tyd gehad. Die verblyf was uitstekend. Sal enige tyd weer daar bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Kaya se terugvoer

Hi Cindy,
Thanks, it was a pleasure having you here.
Hope to see you again.

Sea Kaya
Wimpie N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie N
Gesin met tieners

Lekker naby die see, restaurante en winkels.

Perfek soos op die fotos! Alles is loopafstand. Jy hoef net te ry vir kruideniersware. Sou net veiliger gevoel het as die glasdeure diefwering gehad het. Pragtige ou woning met heerlike vakansie-gevoel. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Croix-straat 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPZxcZZVWWmX3d5tt1932iK4SRGnKPFM3sgpdSu6IDClJmn7dRV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 10 mense 13 5 1 5 3 St Croix Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.05597498727 24.922804748894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem