Sea La Vie - 12 The Bridge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea La Vie is 'n selfsorgwoonstel in The Bridge-kompleks langs die oewers van die St Lucia-meer. Dié gewilde instansie is gerieflik naby verskeie restaurante, kroeë supermarkte en toeristebesienswaardigehede geleë. Seekoeie wei saans langs die swembad.

Die privaat jetty by die St Lucia-riviermond is die ideale plek om seekoeie en krokodille waar te neem met die sonsondergang in die agtergrond.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het 'n waaier.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vriekas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 2 gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kompleks het 'n speelarea vir kinders en daar is braaigeriewe by die swembad in die tuin.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea La Vie - 12 The Bridge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea La Vie - 12 The Bridge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za