Langebaan Akkommodasie by Sea La Vie | LekkeSlaap
+12

Sea La Vie

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Sea La Vie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Noleen L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen L
Gesin met tieners

Dit was soos 'n tweede tuiste, baie netjies en gerieflik!

Sea La Vie is 'n netjiese dubbelverdieping-woning en voel regtig soos mens se eie huis. Daar is als wat jy nodig het vir selfsorg-akkommodasie en dis baie veilig en rustig. Winkels en see is baie naby en die eetplekke is fantasties, veral Pearly's. Ek sal enige tyd weer gebruik maak van hierdie opsie, baie dankie aan die eienaars en aan die webtuiste, ons het ons gate uit geniet.

Liesl H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl H

Very cosy place.

Thanks Kenny, everything was there what we needed. Had a lovely weekend away.

Lindsay S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay S
Gesin met klein kinders

Unexpected gem.

We had the most amazing time at Sea La Vie. The photos do not do this beautiful place justice. Has all the necessities and is centrally located within minutes of the shops, beachfront and kids fun park. Highly recommend!

Sea La Vie's terugvoer

Good day Lindsay,

Thank you for staying and recommending Sea La Vie.

Regards Kenny

Sea La Vie
Leverne A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leverne A
Saam met vriende

Snoesig.

Dit is 'n lekker knus plek, ideaal vir diegene wat verkies om binnenshuis te bly gedurende hulle wegbreek. Naby die meeste winkels.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cosy.

It's a nice cosy place, perfect for preferring being indoors during your trip. Near most retail shops.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aldine B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldine B
Gesin met klein kinders

Die naweek was fantasmagories.

Ons naweek by Sea La vie was regtig spesiaal. Die plekkie bied regtig 'n rustige, warm atmosfeer. Dis absoluut perfek en binne loopafstand van die winkels af. Ons is so opgewonde en kan nie wag vir ons volgende kuier hopelik einde Julie nie. Weereens baie dankie.

Wayne M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne M
Saam met vriende

Conveniently situated, clean and good value for money.

Convenient and clean. Good value for money. Lovely getaway spot. Only thing I can suggest to improve an almost perfect home is a cutting board in the kitchen and a wire brush for the braai grid. Thank you to Kenny for coming out so quickly to sort out the DStv.

Gillian S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian S
Gesin met tieners

Het dit geniet.

Baie mooi, netjies en volledig toegerus met alles wat jy benodig.

Sue D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue D
Gesin met tieners

Comfortable and clean - a great stay.

This accommodation suited us well, we were out during the days and mostly only back to sleep there in the evenings. It is well equipped, comfortable and clean. (You may want to consider offering Wi-Fi but this is just a suggestion and definitely not a necessity). Thank you.

Rentia H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia H
Saam met vriende

Sea La Vie sien ons weer!!!

'n Baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Kliëntediens van Kenny uitstekend. Baie dankie met die uithelp van die DStv-opvangs. Plekkie was skoon en netjies. Sal definitief weer van Sea La Vie gebruik maak en ook vir my vriende aanbeveel.

Jacoba P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba P
Saam met vriende

Amazing.

Die verwelkoming was nice en baie netjiese plek. Ek sal graag weer daarheen wil gaan.

Phillie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phillie V
Saam met vriende

Gemiddelde verblyf.

Die eenheid se ligging is nie ideaal nie. Die eenheid is baie naby aan die hoofpad wat baie verkeer dra. As ek geweet het in watter kompleks die eenheid is sou ek nie daar bespreek het nie. Verder kan die eienaars ten minste dakwaaiers in die slaapkamers sit - dis geen grap om sonder lugreeling of waaiers te slaap in 40 grade nie.

Natasha C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Saam met vriende

Dit was wonderlik om in die huis te bly.

Ons sal definitief weer die plek bespreek!

John T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sea LA Vie is voorwaar meer as wat daarvan gesê word.

Sea La Vie is voorwaar 'n huis weg van die huis. Dit is voorwaar meer as wat daarvan gesê word. Gaste kan nie vir beter vra nie. Die uitsig oor die baai is 'n belewenis. Die restaurante en winkels is minder as vyf minute se ry of jy kan selfs stap. Gaan baie beslis were daar tuisgaan. Dankie aan die eienaars wat jou ten volle vertrou. Dankie Kenny. 'n Strykyster?

Hilary L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Fantastiese plek om weg te breek!

Sien sterre.

Leon A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon A
Gesin met tieners

Lovely cosy, family orientated home and very neat and modern.

Thank you Kenny for your kind hospitality. The house is very neat and spacious and well equipped. Only missing item was an iron and ironing board, but everything else in place. Will definitely recommend the facility.

Liezl V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Sea La Vie het ons aangenaam verras. Dis min dat mens so 'n netjiese huis kry wanneer jy weggaan. Alles in die huis is netjies en skoon. Dit het alles wat jy nodig het in die kombuis. Die badkamer is groot en skoon. Dis ook sentraal geleë, net 2 minute weg van alles in die dorp. Club Mykonos en die gholfbaan is ook om die draai. Ons sal definitief weer by Sea La Vie wil bly wanneer ons weer in die omgewing is. Bystand van die eienaar is ook goed en vinnig.

Sea La Vie's terugvoer

Baie dankie.

Sea La Vie
Florencia B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florencia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker.

My sus en haar man en hul seun was met my en eggenoot en ons dogter. Die huis het gevoel soos ons eie. Kon vroeg more gaan stap sonder om bang te voel, absoluut veilig en area baie stil! Was lekker! Ons het ons baie geniet! Dankie Kenny vir jul mooi plekkie en jou gasvryheid.

Tania B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met vriende

Fantastic.

The house is very neat and tidy, it had everything we needed. Just want to thank Kenny and Helga for their assistance and time. Thank you for allowing myself and friends to enjoy the comfort of your place, I would surely recommend it to people. Thanks again Kenny, will definitely visit Sea La Vie again.

Melissa H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met vriende

Waarde vir jou geld.

Dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Alles was so netjies en gerieflik. Die huis het alles wat mens benodig. Ons sal definitief weer vir Sea La Vie besoek. Ek verlang al terug na die huis wat gevoel het soos ons eie.

Lundy W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lundy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was so wonderlik, elke oomblik geniet. Plek is mooi netjies. Als is daar wat jy nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Dankie aan Mnr. K White en Helga vir hul vriendelikheid.

Madeleine H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H
Gesin met klein kinders

Gemaklik en baie vernuwend.

Ek, my gesin van 4, my suster met haar kêrel het op 'n baie vinnige besluit gekom om vir die naweek weg te breek uit die Kaap en vinnig deur LekkeSlaap 'n plekkie te bespreek vir die naweek. Daar is regtig 'n baie snaakse storie agter dit, maar dit los ons vir 'n volgende keer. Sea La Vie sal ek weer wil bespreek as ons Langebaan wil gaan besoek. Ons het die lekkerste en rustigste naweek gehad in 'n lang tyd. Die kinders het sommer in die paadjie (glad nie besig nie) met die bure se kinders gespeel. Dit was ook baie lekker dat ons nie te ver hoef te gery het vir die restaurante nie. Huis Sea La Vie is regtig 'n pragtige plekkie en baie netjies. Alles is daar wat jy benodig en lekker gerieflike beddens.

Caren S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren S
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Netjies, ruim en lekker oop verblyf. Beddens gemaklik, kombuis goed toegerus, volledige DStv. Goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for money.

Neat, spacious and airy accommodation. Beds comfortable, kitchen well equipped, DSTV full bouquet. Good value for money

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cynthia S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S
Saam met vriende

Dit was 'n fantasmagoriese belewenis, eienaars van die huis was baie vriendelik en het ons baie mooi ontvang.

Die huisie het soos ons eie gevoel. Ruim en alles wat 'n mens benodig het. Dit was net wonderlike naweek en ek sal weer enige tyd daar gaan vakansie hou of vir 'n naweek gaan. Alle geriewe was beskikbaar, soos braai geriewe, binne en buite.

Lynn H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons asof ons in ons eie plek vakansie gehou het - dit was skoon en daar was kraakvars linne op die bed.

Dit was vir ons aangenaam om by Sea la Vie te bly. Alles was daar wat ons nodig gehad het en het ons baie gerieflik gebly. As ek op vakansie is, wil ek bly asof ek by my eie huis bly wat netheid en gerieflikheid aanbetref en so was Sea la Vie vir ons.

Sea La Vie's terugvoer

Dankie Lynn, beter gaste kon ons nie vra nie. Die huis is net so skoon aan ons gegee as wat ons dit oorhandig het. Dis min wat dit gebeur!

Sea La Vie
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz-straat 6 , Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNjhiOGFkLTRmNjAtNDk0My1hM2ZjLTJiNTU1MjM1NTAwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 6 Topaz Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.080443051281 18.040842063824
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za