Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 19, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea La Vie bied puik selfsorgvakansieverblyf op die boonste verdieping van 'n ruim huis in De Kelders, wat spog met 'n lieflike uitsig oor die see. Dit is net buite Gansbaai geleë en 'n goeie opsie vir 'n gesinswegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en-suite badkamer met 'n dubbelstort en hoekbad. Die ander badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n tweede sitarea met 'n TV en 'n binnebraai wat na 'n balkon met 'n wonderlike uitsig lei. Buite op die grondverdieping is daar 'n sonnige stoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai. Parkeerplek is voor die motorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea La Vie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 18

Jaar gelys 2

Ligging

  • Markstraat 19, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 19, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c804e9b7aed4521a323ac2352a44e010e00f7851ad87d9da4ffe19e978d34a6a48f33cb2543d9e16d7ce3182e9d08282f0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 19 Mark Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5614358 19.3566879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem