Sea La Vie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die eienaars op die perseel woon en reg is om enige vrae te beantwoord of advies oor die area te bied.

Rook en vape is binnenshuis streng verbode. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste bly op hul eie risiko hier. Sea La Vie kan nie vir enige verlies of skade aan gaste of hul besittings aanspreeklik gehou word nie. Onder geen omstandighede mag die gespesifiseerde aantal gaste oorskry word nie.

'n Skoonmaakdiens kan vooraf en teen 'n ekstra koste gereël word. Die breekskadefooi sal binne 7 dae na uitklok terugbetaal word, mits alles in orde is. Was asb. die skottelgoed en los die woonstel in 'n netjiese toestand voor uitklok.

'n Terugbetaalbare breekskadeskadedeposit moet direk aan die verblyf in kontant betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Alexander Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f58121dba09be9d3d8e7ffe5bedf592aa334a3138aa66e358ddb1379781a6f37ade3cc87afaa34278c8109841f7e3f7be1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 13 Alexander Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.093222923694 30.860968003705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang