Houtbaai Akkommodasie by Sea La Vie Self-Catering | LekkeSlaap
+15
+15

Sea La Vie Self-Catering

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alexanderweg 4, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Sea La Vie is 'n moderne selfsorgwoonstel in Houtbaai. Die eenheid het ’n pragtige berg- en see-uitsig. Dis naby die strand, restaurante, winkels en hawe.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het ’n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het ook ’n koningingrootte-bed en is op dieselfde vlak as die leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n gemaklike bank en platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na ’n lieflike stoep met meubels, ’n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep kyk oor die ruim, omheinde tuin uit.

Die sitarea lei na ’n klein balkon met ’n tafel en 4 stoele. Sea La Vie is in die Breakers-sekuriteitskompleks. Die woonstel het ’n alarm en 24 uur-sekuriteit en daar is ook ’n wasgoedkamer.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea La Vie Self-Catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sea La Vie Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Alexanderweg 4, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alexanderweg 4, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNjM5NTVlLTU5MGItNGI2Ny04YTg1LTMwZjM2NmI3ZmMyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 Alexander Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.04208 18.35413
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za