LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea LaVie | LekkeSlaap
+10

Sea LaVie

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Sea LaVie
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rika B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B
Gesin met klein kinders

Hemelse vakansie!

Baie rustige plek om heerlik uit te rus van die gewoel en gewerskaf!

Rika B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika B
Gesin met klein kinders

Het dit baie geniet.

Ons het die tydjie daar vreeslik geniet.

Henry D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry D
Gesin met tieners

Uitstekend!

Die eenheid het meer as wat jy benodig. Kinders kan op die strand baljaar terwyl jy 'n oog oor hulle hou van die stoep af. Hibberdene het 'n Spar en 'n klein Pick and Pay. Die slaghuis in Hibberdene het goeie vleis teen billike pryse. Scottburgh en Shelly Beach is 30 km weg as jy 'n winkelsentrum (mall) soek. Sal enige tyd weer hier bly. Marc en Kendall is aangename mense en stel regtig belang in die kwaliteit van jou verblyf. Sal Sea Lavie aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige, kommervrye vakansie soek.

Christien K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien K
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Sal weer gaan, definitief wonderlike plek.

Johan G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met tieners

Uitstekend

Een van die beste akkommodasie reg op strand.

Ruchelle O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchelle O
Saam met vriende

Verseker die daaglikse stres vergeet.

Beveel Sea LaVie verseker aan. Dit is soveel meer as wat ons verwag het. Verseker die plekkie om als te gaan vergeet. Kan nie wag om terug te gaan nie. 10 uit 10.

Sujith M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sujith M
Gesin met klein kinders

Excellent location. Can't ask for more.

Thanks Kendal and Mark for the lovely weekend. Will definitely return. Everything I expected and more. The kids had a blast with the rolling green lawn onto the beach and you can't get much closer than that and still keep an eye on the kids while they fish and play. Short drive to the complex to top up, but away from the hustle of traffic and people. Felt really safe with the night guard from 6:00 pm to 8:00 am. Lovely restful weekend with clean beaches and only neighbouring guests on the beach.

Shaun L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun L
Gesin met klein kinders

Baie dankie. Dit was die vakansie wat mense boeke oor skryf.

Ek sal enige tyd weer hier kom vakansie hou. Baie lekker en sal vir almal daarvan vertel.

Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard, Suidkus, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDVkZTcwLTY4MzctNGY0Yy04ZmVkLTI2ZmYyOGEzNWU2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Barracuda Boulevard South Coast 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.573644246035 30.57655647397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!