Sea Lodge 61
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 28, Sea Lodge 61, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R2 099 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Lodge 61 is 'n pragtige woonstel op die sesde verdieping van die Sea Lodge-gebou in Umhlanga. Die eenheid spog met 'n lieflike see-uitsig en direkte toegang tot Bronze-strand.
Die selfsorg-eenheid beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n see-uitsig en toegang tot die balkon. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad of 'n stort elk.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank voor die TV met DStv. Die ruim eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gaste het toegang tot 'n privaat balkon met stoepmeubels. Die woonstel het nie lugversorging nie, maar wel plafonwaaiers.
Sea Lodge se ligging bied maklike toegang tot die hoofswemstrand, plaaslike winkels en restaurante. Daar is ook gemeenskaplike braai- en swemgeriewe in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Lodge 61 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Ligging
- Lagoonrylaan 28, Sea Lodge 61, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 28, Sea Lodge 61, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 5