Sea Mount
Beskrywing
Dié suite bied verblyf aan 2 gaste en het 'n uitleg van 'n oopplan-studio. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, asook Charlotte Rhys handseep, stortjel, sjampoe, opknapper en lyfroom. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n Nespresso koffiemasjien. Daar is 'n tafel vir 2, 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. WiFi en 'n kluis is beskikbaar. Die suite het stapeldeure wat na 'n klein balkon lei met uitsigte op die berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode in die hele Sea Mount.
- Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
- 'n Lughawependeldiens kan op versoek gereël word teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite bied verblyf aan 2 gaste en het die uitleg van 'n oopplan-studio. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, asook Charlotte Rhys-handeseep, stortjel, sjampoe, opknapper en lyfroom. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eierkoker en 'n Nespresso- koffiemasjien. Daar is 'n tafel vir 2, 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. WiFi en 'n kluis is beskikbaar. Die suite het stapeldeure wat na 'n balkon met stoepmeubels en 'n Weber-gasbraai lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. 'n Yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eierkoker en 'n Nespresso-koffiemasjien is beskikbaar.
Huisreëls
- Rook is verbode in die hele Sea Mount.
- Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
- 'n Lughawependeldiens kan op versoek gereël word teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite bied verblyf aan 2 gaste en het 'n uitleg van 'n oopplan-studio. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens kan verander en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, toilet en wasbak, asook Charlotte Rhys handseep, stortjel, sjampoe, opknapper en lyfroom. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n Nespresso koffiemasjien. Daar is 'n sitarea met 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. WiFi en 'n kluis is beskikbaar. Die suite het stapeldeure wat na 'n balkon met stoepmeubels en 'n Weber-gasbraai lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode in die hele Sea Mount.
- Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
- 'n Lughawependeldiens kan op versoek gereël word teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Rontree Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang