LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Otters Lodge | LekkeSlaap
+68

Sea Otters Lodge

16 resensies
Gastehuis
Tropical en suite - Grondverdieping
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer op die grondverdieping front na die see. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, gratis onbeperkte WiFi en 'n DStv Stay Essential-pakket. ’n Enkelslaapbank is teen ’n ekstra koste per nag beskikbaar vir ’n kind onder 13 jaar. Hierdie ekstra koste is 50% van die deeltarief per nag. Die kamer bied verblyf aan ’n maksimum van 2 volwassenes en 1 kind onder 13 op ’n enkelslaapbank. ’n Haardroër is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit moet teen 14:00 die dag voor aankoms bestel word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Ongelukkig word ontbyt nie op Sondae bedoen nie. Reg van toegang bly te alle tye voorbehou. Daar kan 'n ekstra enkelslaapbank in die grondverdieping-kamers gesit word op versoek en teen 'n ekstra koste. Slegs 1 slaapbank word per kamer toegelaat vir 1 kind onder 13 jaar. Kinders onder 2 bly betaal R50 per nag. 'n Kot sal beskikbaar gestel word in elke kamer. Daar word aangeraai dat gaste so vroeg as moontlik voor 20:00 inklok, aangesien daar geen personeel na 20:00 aan diens is nie. Uitkloktyd is 10:00. Gaste mag nie na 10:30 uitklok nie. Fooie word gehef indien gaste laat uitklok. Gratis, beperkte WiFi word voorsien aan oornaggaste. Billike gebruik is van toepassing. Gaste mag nie stroom en/of films aflaai nie. Gaste het toegang tot Weber-braaigeriewe en 'n addisionele fooi word per Weber-braai en per gebruik gehef. Gaste moet hul eie kos, houtskool en vuuraanstekers voorsien. Die Webers is slegs beskikbaar indien dit vroeër gereël en bevestig is. Rook word nie in die gastehuis en slaapkamers toegelaat nie. Rokers is welkom om in die buite-area en Gazebo van die gastehuis te rook. As 'n gas nie hierdie reël nakom nie, sal die gas ongelukkig aanspreeklik gehou word en 'n fooi van R500 vir ekstra skoonmaak van die kamer sal gehef word. Weens Covid-19 word geen dagbesoekers toegelaat nie. Die lodge aanvaar nie tjeks nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour en suite - Grondverdieping
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer op die grondverdieping front na die see. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, gratis onbeperkte WiFi en 'n DStv-Stay Essential-pakket. ’n Enkelslaapbank is teen ’n ekstra koste per nag beskikbaar vir ’n kind onder 13 jaar. Hierdie ekstra koste is 50% van die deeltarief per nag. Die kamer bied verblyf aan ’n maksimum van 2 volwassenes en 1 kind onder 13 op ’n enkelslaapbank. ’n Haardroër is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit moet teen 14:00 die dag voor aankoms bestel word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Ongelukkig word ontbyt nie op Sondae bedoen nie. Reg van toegang bly te alle tye voorbehou. Daar kan 'n ekstra enkelslaapbank in die grondverdieping-kamers gesit word op versoek en teen 'n ekstra koste. Slegs 1 slaapbank word per kamer toegelaat vir 1 kind onder 13 jaar. Kinders onder 2 bly betaal R50 per nag. 'n Kot sal beskikbaar gestel word in elke kamer. Daar word aangeraai dat gaste so vroeg as moontlik voor 20:00 inklok, aangesien daar geen personeel na 20:00 aan diens is nie. Uitkloktyd is 10:00. Gaste mag nie na 10:30 uitklok nie. Fooie word gehef indien gaste laat uitklok. Gratis, beperkte WiFi word voorsien aan oornaggaste. Billike gebruik is van toepassing. Gaste mag nie stroom en/of films aflaai nie. Gaste het toegang tot Weber-braaigeriewe en 'n addisionele fooi word per Weber-braai en per gebruik gehef. Gaste moet hul eie kos, houtskool en vuuraanstekers voorsien. Die Webers is slegs beskikbaar indien dit vroeër gereël en bevestig is. Rook word nie in die gastehuis en slaapkamers toegelaat nie. Rokers is welkom om in die buite-area en Gazebo van die gastehuis te rook. As 'n gas nie hierdie reël nakom nie, sal die gas ongelukkig aanspreeklik gehou word en 'n fooi van R500 vir ekstra skoonmaak van die kamer sal gehef word. Weens Covid-19 word geen dagbesoekers toegelaat nie. Die lodge aanvaar nie tjeks nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tropical Kamer - Eerste verdieping
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV met DStv Stay Essential-pakket, plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit moet teen 14:00 die dag voor aankoms bestel word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Ongelukkig word ontbyt nie op Sondae bedoen nie. Reg van toegang bly te alle tye voorbehou. Daar kan 'n ekstra enkelslaapbank in die grondverdieping-kamers gesit word op versoek en teen 'n ekstra koste. Slegs 1 slaapbank word per kamer toegelaat vir 1 kind onder 13 jaar. Kinders onder 2 bly betaal R50 per nag. 'n Kot sal beskikbaar gestel word in elke kamer. Daar word aangeraai dat gaste so vroeg as moontlik voor 20:00 inklok, aangesien daar geen personeel na 20:00 aan diens is nie. Uitkloktyd is 10:00. Gaste mag nie na 10:30 uitklok nie. Fooie word gehef indien gaste laat uitklok. Gratis, beperkte WiFi word voorsien aan oornaggaste. Billike gebruik is van toepassing. Gaste mag nie stroom en/of films aflaai nie. Gaste het toegang tot Weber-braaigeriewe en 'n addisionele fooi word per Weber-braai en per gebruik gehef. Gaste moet hul eie kos, houtskool en vuuraanstekers voorsien. Die Webers is slegs beskikbaar indien dit vroeër gereël en bevestig is. Rook word nie in die gastehuis en slaapkamers toegelaat nie. Rokers is welkom om in die buite-area en Gazebo van die gastehuis te rook. As 'n gas nie hierdie reël nakom nie, sal die gas ongelukkig aanspreeklik gehou word en 'n fooi van R500 vir ekstra skoonmaak van die kamer sal gehef word. Weens Covid-19 word geen dagbesoekers toegelaat nie. Die lodge aanvaar nie tjeks nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour Kamer - Eerste verdieping
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV met DStv, Stay Essential-pakket plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit moet teen 14:00 die dag voor aankoms bestel word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Ongelukkig word ontbyt nie op Sondae bedoen nie. Reg van toegang bly te alle tye voorbehou. Daar kan 'n ekstra enkelslaapbank in die grondverdieping-kamers gesit word op versoek en teen 'n ekstra koste. Slegs 1 slaapbank word per kamer toegelaat vir 1 kind onder 13 jaar. Kinders onder 2 bly betaal R50 per nag. 'n Kot sal beskikbaar gestel word in elke kamer. Daar word aangeraai dat gaste so vroeg as moontlik voor 20:00 inklok, aangesien daar geen personeel na 20:00 aan diens is nie. Uitkloktyd is 10:00. Gaste mag nie na 10:30 uitklok nie. Fooie word gehef indien gaste laat uitklok. Gratis, beperkte WiFi word voorsien aan oornaggaste. Billike gebruik is van toepassing. Gaste mag nie stroom en/of films aflaai nie. Gaste het toegang tot Weber-braaigeriewe en 'n addisionele fooi word per Weber-braai en per gebruik gehef. Gaste moet hul eie kos, houtskool en vuuraanstekers voorsien. Die Webers is slegs beskikbaar indien dit vroeër gereël en bevestig is. Rook word nie in die gastehuis en slaapkamers toegelaat nie. Rokers is welkom om in die buite-area en Gazebo van die gastehuis te rook. As 'n gas nie hierdie reël nakom nie, sal die gas ongelukkig aanspreeklik gehou word en 'n fooi van R500 vir ekstra skoonmaak van die kamer sal gehef word. Weens Covid-19 word geen dagbesoekers toegelaat nie. Die lodge aanvaar nie tjeks nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paradise en suite- Grondverdieping
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer front na die see. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, gratis onbeperkte WiFi en 'n DStv Stay Essential-pakket. ’n Enkelslaapbank is teen ’n ekstra koste per nag beskikbaar vir ’n kind onder 13 jaar. Hierdie ekstra koste is 50% van die deeltarief per nag. Die kamer bied verblyf aan ’n maksimum van 2 volwassenes en 1 kind onder 13 op ’n enkelslaapbank. ’n Haardroër is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit moet teen 14:00 die dag voor aankoms bestel word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Ongelukkig word ontbyt nie op Sondae bedoen nie. Reg van toegang bly te alle tye voorbehou. Daar kan 'n ekstra enkelslaapbank in die grondverdieping-kamers gesit word op versoek en teen 'n ekstra koste. Slegs 1 slaapbank word per kamer toegelaat vir 1 kind onder 13 jaar. Kinders onder 2 bly betaal R50 per nag. 'n Kot sal beskikbaar gestel word in elke kamer. Daar word aangeraai dat gaste so vroeg as moontlik voor 20:00 inklok, aangesien daar geen personeel na 20:00 aan diens is nie. Uitkloktyd is 10:00. Gaste mag nie na 10:30 uitklok nie. Fooie word gehef indien gaste laat uitklok. Gratis, beperkte WiFi word voorsien aan oornaggaste. Billike gebruik is van toepassing. Gaste mag nie stroom en/of films aflaai nie. Gaste het toegang tot Weber-braaigeriewe en 'n addisionele fooi word per Weber-braai en per gebruik gehef. Gaste moet hul eie kos, houtskool en vuuraanstekers voorsien. Die Webers is slegs beskikbaar indien dit vroeër gereël en bevestig is. Rook word nie in die gastehuis en slaapkamers toegelaat nie. Rokers is welkom om in die buite-area en Gazebo van die gastehuis te rook. As 'n gas nie hierdie reël nakom nie, sal die gas ongelukkig aanspreeklik gehou word en 'n fooi van R500 vir ekstra skoonmaak van die kamer sal gehef word. Weens Covid-19 word geen dagbesoekers toegelaat nie. Die lodge aanvaar nie tjeks nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 15, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6023, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkYjE5ZjFjLWQ3ZTAtNGZhZC1iYjRhLWJhNTdmY2EwZDc4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 15 Seaway Drive Kini Bay 6023 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.020436814878 25.379127413035
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!