Clarendon Marine Akkommodasie by Sea Otters Lodge | LekkeSlaap
+55

Sea Otters Lodge

16 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Sea Otters Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gezina Dolores K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina Dolores K
Gesin met klein kinders

Ligging is uitstekend.

Die verblyf is netjies en by die see. Pierre en sy personeel is wonderlik. Behulpsaam en vriendelik. Ontbyt is heerlik.

Leonie C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romance is in te air.

We had an amazing stay. Staff were friendly and warm hearted. The views were scenic and all we had hoped for. It's the windy city, but who minds the indoors with your partner! We highly recommend it.

Mario M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mario M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and with the sea as a constant companion.

The price after a discount was reasonable, although still fairly expensive for SA travellers. You pay for the location I guess! I missed yogurt and muesli at breakfast as well as a fruit or two. The food was well prepared and more than enough!

Frederick C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Dit is 'n baie mooi plek met pragtige uitkyk op die see. Daar is 'n klein strand op hul voorstoep. Al wat nie lekker was is die waterdruk in die stort.

Pieter O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en rustig - plek om na te gaan.

Hoogs aanbeveelbaar - ek sal baie beslis weer gaan. Baie mooi, netjies, skoon plek. Rustige omgewing. Swemstrand op jou voorstoep.

Hennie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Besigheidsreis

Wat wil jy meer hê.

Wat kan jy meer vra, alles was net baie netjies en personeel was met alles baie behulpsaam.

Sea Otters Lodge's terugvoer

Goeie dag Hennie,
Dankie vir die mooi resensie, ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Pierre Kolesky

Sea Otters Lodge
Freda G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige verblyf met die see as musiek en lekker stap langs die strand!

Ons het baie lekker gebly, Miriam is 'n ware juweel vir die plek, so vriendelik en geselserig, laat mens dadelik tuis voel!

Sea Otters Lodge's terugvoer

Goeie dag Freda,

Baie dankie vir mooi resensie.
Ons sien uit na jul volgende kuier.

Groete,
Pierre Kolesky

Sea Otters Lodge
Orrmay G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orrmay G
Gesin met klein kinders

Heerlik hier gekuier vir 5 dae met kinders en kleinkinders. Was een groot, heerlike, ontspanne kuier gewees.

Kan met die grooste vrymoedigheid Sea Otters Lodge aanbeveel. Pierre is 'n wonderlike gasheer; het so lekker gekuier met ons. Miriam is 'n dierbare siel. Hulle het ons so tuis laat voel en die diens was puik. Pragtige venue met die mooiste uitsig oor die see. Baie dankie.

Sea Otters Lodge's terugvoer

Goeie dag Orrmay en familie,

Dankie weereens vir julle ondersteuning, dit was heerlike om saam met julle te kon kuier.
Ons sien uit na jul volgende kuier.

Groete,
Pierre Kolesky

Sea Otters Lodge
Yolanda B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel.

Kini Bay is ongelooflik mooi en 'n rustige omgewing as jy die see se kalmte wil ervaar. Sea Otters Lodge is perfek geleë en die personeel en eienaar is vreeslik gasvry. Ons kamer was ruim, vreeslik netjies en gemaklik. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek.

Sea Otters Lodge's terugvoer

Goeie dag Yolanda,

Baie dankie vir jul kuier. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Gasvryheids groete,
Pierre Kolesky.

Sea Otters Lodge
Elbie L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike belewenis.

Heerlike rustige atmosfeer om te rus of werk en wonderlike uitsig. Puik diens.

Sea Otters Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Elbie, ons sien uit daarna om u hartlik terug te verwelkom met u volgende besoek.
Gasvryheidsgroete
Pierre Kolesky
Eienaar

Sea Otters Lodge
Nick B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B

Ons het tuis gevoel.

Baie goeie diens, lugging, veiligheid, netheid, ens. Ons sal weer kom kuier.

Sea Otters Lodge's terugvoer

Goeie dag Hendrik
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word hoog op prys gestel wanneer gaste waardeer wat ons vir hulle bied.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Gasvryheids Groete
Pierre Kolesky
Eienaar

Sea Otters Lodge
Karen D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir wat jy ontvang. Die eetkamer is oral taai en vensters vuil. Geen gasvryheid. Geen eienaar of bestuurder vir twee dae gesien.

Die kamer is skoon en netjies dankie vir vir wit linne, maar vir R1250/nag verwag mens darem sjampoe, skoon vensters om die "see-uitsig" waarvoor jy betaal te kan sien, volle DStv keuse en filter koffie. Die haardroër is so taai dat die 100 vorige persone se haarsproei die swart van die handvatsel op jou hand verf ... Die res van die binnekant van die lodge is erg "tatty" en smaakloos. Twee nagte daar gebly. Geen eienaar nie in sig! Mriam was die ster van die plek!

Sea Otters Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die probleme sal die nodige aandag geniet waar nodig.

Die volgende insake u terugvoer: Die Sondag wat u gearriveer het, het dit gereën wat veroorsaak het dat die wind en reën die vensters vuil gemaak het en a.g.v die lang naweek (Paasnaweek) was nie al die personeel aan diens nie. Die eienaars was self weg gewees vir die Paasnaweek.

Al die slaapkamers te Sea Otters Lodge word toegerus met "shampoo, shower gel, body lotion" en seep. As u enige produkte gekort het in u badkamer kon u vir Miriam gevra het daarvoor, sy sou dit met die grootste plesier aan u die nodige produkte wat u benodig het gegee het. Ongelukkig het Miriam nagelaat om van die bottels te vervang en/of te hervul a.g.v vorige gaste wat daarvan saam met hulle geneem het.

Met die gratis ontbyt word daar n verskeidenheid van koffie en tee aangebied, selfs One Cuppa Caturra Filter koffie, miskien het u dit nie raak gesien saam met al die ander koffie nie. Daar word kits koffie (Nescafe & Ricoffy) en tee, melk en poeiermelk, suiker en versoeters sowel as beskuit in die al die slaapkamers voorsien.

Ons bied 'n kommersieel DStv pakket (DStv Hotel Packet) met 'n eie dekodeerder in elke slaapkamer aan al ons oornag gaste. Ons adverteer ook 'n Hotel pakket DStv.

Jammer oor die haardroër, maar dit is beslis nie ons haardroër wat u gebruik het nie. Ons het splinternuwe haardroërs aangekoop wat op versoek beskikbaar gestel word aan gaste. Nie een van ons kamers is en/of word toegerus met 'n haardroër nie. Ek vermoed dat dit 'n haardroër is wat deur 'n gas agter gelaat is in die slaapkamer en nie ongelukkig deur die personeel verwyder is nie. Let asseblief dat ons ook adverteer dat 'n haardroër slegs op versoek beskikbaar gestel word.

U meld dat die Lodge binne smaakloos is? Smaak verskil, Jammer dat ons nie aan u standaarde en vereistes voldoen het nie.

Vriendelike Groete
Pierre Kolesky
Eienaar

Sea Otters Lodge
Joe R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gasvry en netjies.

Baie gasvry en netjies. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel, selfs al is dit net vir 'n langnaweek.

Sea Otters Lodge's terugvoer

Goeie dag Joe, baie dankie vir die goeie resensie/terugvoer. Ons sien uit na jou volgende besoek te Sea otters Lodge. Pierre Kolesky

Sea Otters Lodge
Sonette L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette L
Gesin met tieners

Aangenaam!

Die plek is asemrowend.

Sifiso K - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sifiso K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's was great to spend two nights there.

It was great to be there. It's a nice venue with friendly staff. I wouldn't mind visiting again. I would definitely recommend the place to my friends and family.

Evelyn M - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M
Gesin met klein kinders

Extremely friendly, helpful service, very good food, good, peaceful location, superb views

They were extremely friendly, helpful and accomodating to an extended family party and really went out of their way to make life easier for the parents of a month old baby. The food was very good,the location is very good if you want a quiet visit away from the bright lights and the sea views are superb.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 15 , Kinibaai , Port Elizabeth, 6023, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkYjE5ZjFjLWQ3ZTAtNGZhZC1iYjRhLWJhNTdmY2EwZDc4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 15 Seaway Drive Kini Bay 6023 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.020436814878 25.379127413035
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za