Sea Owl

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen partytjies, harde musiek of geraas word toegelaat nie, aangesien die eiendom in 'n baie stil kompleks geleë is. Geen bykomende gaste of besoekers word op die eiendom toegelaat nie, behalwe dié wat in die bespreking vermeld word. Versuim om die huisreëls na te kom, kan lei tot onmiddellike uitsetting te eniger tyd, sonder 'n terugbetaling. Drones word nie op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Barrier Drive, The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b65aaca73f28fdf5af1fb7992bce1a459a03e2d0471376e30dfef028d5a9fbf363b58788e22636242155318cc7793c7d9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 9 Barrier Drive The Village 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.489620350105 31.250840837555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang