10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Tinley Manor Akkommodasie by Sea Paradise House | LekkeSlaap
+40
+40

Sea Paradise House

2 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 81, Tinley Manor, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Paradise House is ’n selfsorg-villa op die heuwels in Tinley Manor. Daar is asemrowende uitsigte vanuit alle areas van die huis.

Dié moderne dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met stapeldeure wat na 'n dek lei. Dié dek het 'n uitsig oor die see. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die tweede, derde en vierde badkamer het elkeen 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander nodige toebehore. Die leefarea langsaan lei na die dek met buitemeubels. Daar is nog 'n leefarea wat na die agtertuin met 'n plonspoel en braai-area lei.

Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar. Sea Paradise House is sowat 34 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Paradise House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Sea Paradise House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Oceanview-rylaan 81, Tinley Manor, 4390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Paradise House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 000
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
was R3 000
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
was R3 000
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 81, Tinley Manor, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbciiYmvlW8WCVDLmZewHORiwP1bcQBf9UVNjKvzTqIUbtBMwcU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 000, nou Vanaf R2 700  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 81 Oceanview Drive Tinley Manor 4390 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.448847727025 31.284579839287
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za