+23

Sea Point Gem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 322 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Point Gem bied selfsorgverblyf in die lewendige Seepunt, binne loopafstand van die gewilde promenade en omring deur restaurante, kafees en plaaslike winkels.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, ideaal vir gedeelde maaltye. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV, perfek om te ontspan na 'n dag uit. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan 'n privaat balkon met pragtige uitsigte geniet, en ook toegang hê tot die gemeenskaplike dak swembad, braai-area en buite-eetarea. Die Sea Point Pavilion Swembad is slegs 1.3 km weg, terwyl die Lions Head-staproete 3.5 km van die woonstel af is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 4 Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 322
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 322
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 322
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24a07d446d28aa6e09e502e9fe2bf0a27cf11fbb5455230ff567d7a5694a722cf9fb01117d4804e09e40dd7b883707f0c0a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 322 per nag, vir 2 mense 4 Oliver Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9146047 18.3904298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang