+21

10 gaste

4 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Renity is 'n ruim en gerieflike selfsorghuis in Summerstrand, Gqeberha. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë, minder as 250 m vanaf Pollokstrand en 7 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Hierdie huis bied verblyf aan tussen 8 en 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, asook 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel die derde badkamer. Die badkamers het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met toebehore om maaltye voor te berei, insluitend 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die formele sitarea het 'n kaggel en rusbanke en daar is 'n informele TV-kamer met sekere DStv-kanale, Netflix en Apple-TV.

Die informele leefarea lei na 'n toegeboude braaikamer en swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is naby winkels en restaurante in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea Renity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

16 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c27a0acfd3bb180273f4207083480de66838939531aa25fd089d2c66c3969b18156bd453ba5af9b805796d339bc30cda1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 16 Bournemouth Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.990839753587 25.672457641663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang