Scarborough Akkommodasie by Sea Sea Me | LekkeSlaap
+15
+15

Sea Sea Me

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Sea Me is in die prentjiemooi Scarborough, Kaapstad. Die perseel bied 'n pragtige uitsig oor die see en omgewing vanaf die balkon en die meeste kamers.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n lieflike see-uitsig. 'n Spiraaltrap lei na die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n gasstoof toegerus. Die oopplan-leefarea langsaan lei na die balkon met draagbare braaigeriewe en 'n pragtige uitsig. Daar is veilige parkeerplek op die perseel met trappe na onder tot by die hoofingang.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Sea Me sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sea Sea Me
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Sea Me het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnUDdv6eDVq7Nw3Wy8SR92KLWvIsrD7hcBRrG0IFWlU1vbFko9O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 59 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.198461 18.378458
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za