Southport Akkommodasie by Sea Shells Cottage | LekkeSlaap
+20

Sea Shells Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-weg 10, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sea Shells Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder versierde vakansiehuis met 4 slaapkamers in die kusdorp Southport in Port Shepstone. Die eiendom is 750 m vanaf Southport-strand en -getypoel. Gaste kan 'n lieflike see-uitsigte van die kothuis af aanskou. Gaste kan ook die sonsopkoms met skepe en vissersbote wat verbyvaar geniet en heel moontlik walvisse gedurende die walvisseisoen gewaar.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Dié kamer lei ook na die eerste slaapkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Dit bied ook toegang tot 'n aparte bad, stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea het uitstekende see-uitsigte en die huis het 'n swembad met 'n onthaalarea en onderdakstoep met draagbare braaigeriewe. Die aparte vuurput is onder vyebome en is die ideale plek vir 'n rustige braai. Die huis het 'n TV met volledige DStv, 'n yskassie en 'n diepvrieskas. Daar is ook 'n ysmasjien, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Eksterne laserstraalsekuriteit, interne sekuriteit, elektriese hekke en 24 uur-sekuriteit deur Lazer Security bied ekstra gemoedsrus. 'n Huishulp is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Southport se hoofswemstrand is 'n Blouvlagstrand met 'n getypoel, rotspoele en veilige swemplek met lewensredders aan diens. Gaste kan Captain's Anchor Pub and Restaurant onder die melkhoutbome besoek of van die gemeenskaplike braaigeriewe by die strand gebruik maak. Southport het 'n Total-vulstasie, Southport Superette and Bakery, 'n poskantoor, karwas en tandaarts vir noodgevalle. Al die geriewe is naby die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Shells Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sea Shells Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Porter-weg 10, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Shells Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-weg 10, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZW1CZOPEfGBhqRElCEFSZSYbsR5tGDPKg31QyWAMgYgEi7qkov?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 10 Porter Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.676909091085 30.506806728835
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za