LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Shells Cottage | LekkeSlaap
+20

Sea Shells Cottage

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sea Shells Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alta V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim gesinshuis, met twee redelik private strande naby.

Ideale verblyf vir uitgebreide gesin. Ruim kuierareas, binne en buite, met al die gerief van jou eie huis. Vierde slaapkamer het oopplan-stort en toilet in kamer, wat nie ideaal vir privaatheid is nie. Heerlike braai-area, vuurput en stoep met see-uitsig. Swembad, lugversorging en waaiers het baie gehelp met afkoel in Desember.

Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-weg 10, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZW1CZOPEfGBhqRElCEFSZSYbsR5tGDPKg31QyWAMgYgEi7qkov?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 10 Porter Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.676909091085 30.506806728835
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!