Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let asb. dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Die eenhede is na aan mekaar, harde musiek of buitensporige geraas tussen 22:00 en 07:00 word nie toegelaat nie. Geraas van die balkonne af dra en gaste moet asb. ander gaste in gedagte hou.
- Partytjies word nie toegelaat nie.
- Gaste moet asb. die volledige bepalings en voorwaardes en reëls aanvaar soos voorsien deur die beheerliggaam.
- Twee troeteldiere is welkom mits dit vooraf so gereël is.
Troeteldierbeleid:
- Honde moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
- Troeteldiereienaars moet hulle diere se gemors skoonmaak.
- Eienaars moet asb. keer dat honde onnodig blaf.
- Honde mag nie sonder toesig in die eenheid gelos word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Umvoti Street, Sovereign Sands 15, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang