De Kelders Akkommodasie by Sea Song | LekkeSlaap
+22
+22

Sea Song

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Sea Song is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in De Kelders, 'n klein dorpie wat naby aan Hermanus en Gansbaai geleë is. Dié eenheid spog met 'n 180-grade see-uitsigte.

Die eenslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping bo die eienaar se huis en het 'n privaat ingang wat via trappe bereik word. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en die leefarea het 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolf, konveksie-oondjie, broodrooster, ketel, induksie stoofplaat en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n groot dek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n toesluit motorhuis.

De Kelders bied verskeie doendinge soos, swem, haaihokduik, bootry, walviskyk, skubaduik, snorkel, visvang en gholf. Verskeie voetslaanroetes, drie minute vanaf die huis sowel as grotte is vanaf die huis bereikbaar.

Parkeerplek is in 'n toesluit-motorhuis beskikbaar wat direkte toegang tot die woonstel bied. Dit is geskik vir 'n normale grootte motor. Dit akkommodeer nie dubbelkajuitbakkies nie, maar daar is wel veilige parkering agter 'n groot hek vir groter voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Song sluit in:

Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Sea Song
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langstraat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoQrKPxtjXOsKWc2Az2HZh7Y6iZfMBiKc8w9nPtvMGXtvoE95YI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 14 Long Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.569443 19.352661
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za