Sea Spray B404
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 145 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Spray B404 is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Table View wat met 'n panoramiese uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond spog.
Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, direkte toegang tot die balkon en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die Atlantiese oseaan. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike, verhitte swembad met sonstoele en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Spray B404 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 640
Jaar gelys 12
Ligging
- Marinerylaan, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Spray B404 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom