LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Star Cliff | LekkeSlaap
+38

Sea Star Cliff

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sea Star Cliff
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Fanie E - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E
Gesin met klein kinders

Uitstekend gewees!

Baie mooi uitsig gehad en baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam - veral die bestuurder. Sal beslis mense aanbeveel om te gaan.

Clara B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ‘n kort wegbreek.

Dis ligging en uitsig was fantasties. Die gasvrou was so behulpsaam, en sy het uit haar pad gegaan om dit selfs nog beter te maak.

Johan V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Wonderlike see-uitsig, luuks, heerlike ontbyt; Clarissa en Gabrielle was fantastiese gasvrouens en geselskap.

Bernice B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, heartwarming, friendly, cozy

Dit was 'n baie lekker rustige wegbreek. Mooi plek met ’n beautiful uitsig en die bestuurders daar is baie vriedelik en bedagsaam. Hulle is hulpvaardig en sorteer baie vinnig dinge uit sou daar 'n probleem vorendag kom.

Leandri S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is fantasties.

Baie mooi uitsig oor die baai. Ligging is perfek.

Vanaf R3 100
R3 100 R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 100
R3 100 R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 100
R3 100 R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 41 Cliff Straat, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MjNjNDVhLTkxZTAtNGIyMy1iYmUwLTg0OGRhMTIzZmY4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100, nou Vanaf R1 550  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 41 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.552467 19.369263
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!