Chelsea Bewarea Akkommodasie by 302 On Old Seaview Road Chelsea | LekkeSlaap
+117
+117

302 On Old Seaview Road Chelsea

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-weg 302, Chelsea, Port Elizabeth, 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

302 On Old Seaview Road Chelsea is in die Chelsea Bewarea. Dit is bo op 'n heuwel en het pragtige uitsigte oor die see en platteland en is omring deur inheemse plante en 'n ryk voëllewe.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat saam geskik is vir 16: die Sea-ateljee, Bamboo Kothuis, Milkwood Kothuis, The Retro-ateljee en Moonlight-ateljee. Elke eenheid is individueel versier en het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en kookgeriewe in.

Doendinge in die area sluit perdry, visvang, die Groot 5, voëlkyk, fietsry, wildritte, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir 302 On Old Seaview Road Chelsea
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Old Seaview-weg 302, Chelsea, Port Elizabeth, 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink 302 On Old Seaview Road Chelsea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-weg 302, Chelsea, Port Elizabeth, 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvlRtgA9jKVLXaXh6vbMhY5wbSJTfRaY3Ybh29A6oRFWdJbzRjO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 302 Old Seaview Road Chelsea 6011 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.00639409349 25.44533536023
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za