Kleinmond Akkommodasie by Sea Studio | LekkeSlaap
+11
+11

Sea Studio

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 83, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Studio is 'n mooi selfsorghuis in Kleinmond wat deel is van Suid-Afrika se Walviskus. Die huis is 900 m van die hoofstrand af.

Die huis is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 3 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed, ideaal vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan die see hoor vanuit die kombuis. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n platskerm-TV en 'n see-uitsig.

In die middel van die huis is daar 'n groot opelug-braai. Indien die weer nie braai toelaat nie kan gaste 'n glasie wyn voor die kaggel geniet of Netflix kyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • 2de Laan 83, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 83, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18873b3a973d1e9d10d493cd36ecf69f9724b4ad79f736b49ba8fe94864ef58638bd65774043924341d9bc3f743e5d2abfd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 83 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.343245 19.026821
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za