Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Trader Manor House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap St. Martin-rylaan, Kaap St. Martin Privaat Natuurreservaat, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sea Trader Manor House bied selfsorgverblyf teen die kus in Kaap St. Martin Privaat Natuurreservaat in St. Helenabaai. Die vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die see en is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in hierdie deel van die Weskus kan verken.

Die strandhuis bied slaapplek aan tot en met 10 gaste en beskik oor 5 ruim slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n volledige en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige toestelle en kookgerei om maaltye voor te berei. Die oopplan-leefarea en -eetarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Die huis spog met 2 ruim vermaakareas, een met 'n slim-TV met Netflix en die ander met 'n pooltafel.

Gratis WiFi-toegang, 'n dubbelmotorhuis en addisionele parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Trader Manor House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Corene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 147

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kaap St. Martin-rylaan, Kaap St. Martin Privaat Natuurreservaat, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap St. Martin-rylaan, Kaap St. Martin Privaat Natuurreservaat, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7df5a7012e5bfca07e70cf413b00dd2873d431ba833946983660d9a8728a89e25104b6a9a03fcd5ae7a2b8872df2504c1387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) Cape St Martin Drive Cape St Martin Private Nature Reserve 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.719123438317 17.928469830233
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem