Whitewaters
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-weg 6, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6410, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Whitewaters is direk langs die see in die skilderagtige dorpie Seaview in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit bied bekoorlike vakansiewoonstelle wat gaste voorsien van ruim en gerieflike selfsorgverblyf met ongelooflike see-uitsigte.
Verblyf word in 3 aparte eenhede gebied wat saam bespreek kan word en daar is slaapplek vir altesaam 14 gaste. Ongelukkig word partytjies, funksies en troeteldiere nie toegelaat nie.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledige kombuis, 'n sit- en eetkamerarea, 'n onderdakstoep en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.
Die tweeslaapkamerwoonstel met 'n swembad het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledige kombuis, 'n sit- en eetkamerarea, 'n onderdakstoep, 'n privaat tuin en 'n privaat swembad. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.
Die drieslaapkamerwoonstel met 'n swembad bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledige kombuis, 'n eetkamer, sitkamer, 'n houtdek met 'n see-uitsig met 'n swembad, en 'n binnenshuise kaggel. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jesko-Christopher Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande op LekkeSlaap 12
Ligging
- Chapman-weg 6, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6410, Oos-Kaap
- Gaste dink Whitewaters het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-weg 6, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6410, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom