Sea View - Zum Sperrgebiet
- Slaapplek vir 41 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Woermann and Stettiner Street, Lüderitz, Karas Sien kaart
Beskrywing
Sea View - Zum Sperrgebiet is 'n bekoorlike hotel in die skilderagtige hawedorp, Lüderitz in Namibië. Vars kreef word in die hawe gevang en in die hotel se à la carte-restaurant bedien.
Daar is dubbel- of enkelkamers, elk met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het 'n TV, knus sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Party kamers het 'n uitsig oor Lüderitzbaai.
Die hotel se sitarea is die perfekte plek om te ontspan. Daar is ook 'n sauna en 'n swembad.
Gaste kan die waterfront, winkels en historiese en natuurlike trekpleisters besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Corner of Woermann and Stettiner Street, Lüderitz, Karas
- Gaste dink Sea View - Zum Sperrgebiet het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Woermann and Stettiner Street, Lüderitz, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 41 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang