LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53
Selfsorg in Somerstrand

Sea View Apartment

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea View Apartment bied gehalte-verblyf met pragtige see-uitsigte. Dit is in Brookes Hill Suites, 'n veiligheidskompleks in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums naby hierdie verblyf.

Dié oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is ook 'n rusbank en 'n stoele, asook 'n platskerm-TV. Die stapeldeure lei na die balkom met buitemeubels waar gaste die bekoorlike see-uitsigte kan geniet. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corlie B
5.0
Baie netjies en skoon. Ruim en pragtige see uitsig. Ek het 'n baie lekker tyd gehad.
Aug 2026
Johan S
5.0
Ongelooflik skoon en baie mooi uitsigte. Dit was ongelooflik. Alles was super skoon.
Aug 2026
Christelle F
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful apartment with a gorgeous sea view. Gorgeous apartment with the most comfortable bed and everything you need for a weekend or...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Lozien J
Besigheidsreis
5.0
Absoluut asemrowend. Ek het ’n wonderlike verblyf gehad! Die kamer was baie netjies, met skoonmaakmiddels beskikbaar, en die uitsig was ongelooflik. E...
Sien meer
Aug 2025
Celeste V
4.6
Ideal spot for two people. Beautiful studio apartment. Had everything that we needed for our stay in PE, stunning views of the beach an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 324

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3bec91851dc75ad2ad6a408b4ffa98571a7476d4475340e8b8dcf4d1b4e67f7d6821a48b4036d8ba66e2ba3d6cc26ab732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.987004055612 25.672174284348

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang