Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View Backpackers

Rugsakreisigerslosies
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 20, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 R480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sea View Backpackers is ruim en luukse verblyf. Dit beskik oor slaapsale, gesinskamers en privaat kamers met en suite-badkamers. Dis 2 minute se stap van die strand af en 10 minute vanaf die middedorp. Dis gerieflik geleë in 'n stil buurt.

Daar is geriewe soos 'n kroeg en vermaakarea met 'n pool-tafel, balkon met pragtige see-uitsigte waar gaste skemerkelkies kan geniet, 'n vuurput en braai-area in die tuin. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis.

Doendinge soos branderplankry, toere, valskermspring en vele meer kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Sea View Backpackers
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Bergstraat 20, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Sea View Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
R640 R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf R640
R640 R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 20, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh2bf7YAtr0e3YqVDvGJAtm14NJ6TziU8R5NSXI7wvd3B1P7qTw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R480 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 20 Berg Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.667563117997 14.527400557811