Margate Akkommodasie by Sea View Road 17 | LekkeSlaap
+30
+30

Sea View Road 17

Selfsorg
  • Vanaf R1 525 per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sea View-weg 17 , Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea View Road 17 is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Margate.

Dié huis het slaapplek vir 9 en beskik oor 4 kamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het 'n dubbelbed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, konveksie-oond, toebroodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n ingeboude kroeg.

Daar is ook 'n onderdakstoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Verder is daar 'n swembad en 'n tuin. Die huis bied ook 'n dek op die boonste verdieping met 'n lieflike uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea View Road 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Sea View-weg 17 , Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sea View-weg 17 , Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb5eb292a5e0b60297b862945de215aaccbd9e0dbe3b251998ec2382b4caa8ed3f26e4df6a5d074985ebaf7b5ee6e6890e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 525  per nag (plek vir 9) 17 Sea View Road Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.856034828182 30.367256928172
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za