Kommetjie Akkommodasie by Sea View Villa | LekkeSlaap
+24

Sea View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benning-rylaan 14, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sea View Villa bied verblyf in 'n wonderlike deel van Kommetjie waar jy pragtige uitsigte oor die see in Chapmans Peak se rigting kan geniet. Hierdie dorpie, wat halfpad teen die westelike kuslyn van die Kaapse Skiereiland geleë is, spog met bekende besienswaardighede soos Imhoff, Slangkop-vuurtoring en Long Beach wat uitstekende kreefduik-geleenthede bied.

Dié vyfslaapkamer-, tweeverdieping-villa is smaakvol versier en bied slaapplek aan 12 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, ysmasjien, wyn-yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoeltjies en 'n aparte opwaskamer. Vir gaste se gemak is daar 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n lieflike kaggel vir die kouer aande. Die sitarea is ingerig met 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike rusbanke. WiFi is ook beskikbaar.

Hierdie huis is baie kindervriendelik: daar is 'n veiligheidshek rondom die swembad en hekkies by die trappe. Die villa beskik oor 'n groot dek met 'n ontbyttafel en rottangmeubels. Daar is ook 'n omheinde tuin en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea View Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Benning-rylaan 14, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benning-rylaan 14, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyY2M0ZGIwLWI4NGQtNDFjZi1iNTJhLTBjNmExYzQzYzA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R10 000  per nag (plek vir 8) 14 Benning Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.13819 18.32444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za