Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Way Self-catering Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Sea Way Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Peter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Enkelreisiger

Uitstekende ligging.

Santie is 'n wonderlike gasvrou. Alles was maklik en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Way Self-catering Accommodation se terugvoer

Peter was 'n wonderllike gas om te huisves: Gesellig en vrolik, dog stil en gemaklik.

Ons sal hom baie graag weer akkommodeer.

Hy het die woonstel in 'n perfek netjiese toestand gelaat. Baie dankie hiervoor.

Sea Way Self-catering Accommodation
Philip N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Goeie ligging. Baie netjies. Ontvangs puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Way Self-catering Accommodation se terugvoer

Philip & Joeline was wonderlike gaste: Stil en vriendelik.

Baie baie dankie dat julle die woonstel onberispelik netjies gelaat het met jul vertrek, groot waardering hiervoor.

Julle is baie welkom om enige tyd weer by SEA WAY SELFCATERING in Bettys Baai te kom afsaal.
Ons ontvang julle baie graag weer!

Sea Way Self-catering Accommodation
Lucien R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxingly wonderful.

Was a relaxing, quiet space with the beach at its doorstep as it was needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Way Self-catering Accommodation se terugvoer

You were wonderful and friendly guests.
We would love to welcome you again any time Lucien.

Sea Way Self-catering Accommodation
John W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to escape the rat race. Will definitely be visiting again.

The only drawback was that there is no shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Way Self-catering Accommodation se terugvoer

Julle was lieflike, vriendelike en aangeame gaste John.
Ons sal julle enige tyd graag weer by ons verwelkom.

Sea Way Self-catering Accommodation
Leon V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay, some surprises.

We had a pleasant enough stay and the hosts were lovely. We were very surprised not to have a view of the sea despite practically staying on the rocks. There is also a single door separating the bedroom from the host's kitchen above so you can only go to sleep when they do and wake up when they do. I'm not sure if they are even aware of this but guests should be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Way Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Leon

Ons is jammer dat julle kon nie die see sien vanaf jul stoep nie, maar die advertensie meld geensins dat daar 'n see-uitsig is nie.

Julle is nogtans baie welkom om enige tyd weer hier te kom ontspan.
Julle was aangename & vriendelike gaste.

Groetnis,
Santie Pienaar

Sea Way Self-catering Accommodation
Suretha G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, skoon en rustige akkommodasie.

Net 'n paar tree tot toegang tot 'n mooi baaitjie en die kusvoetpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Way Self-catering Accommodation se terugvoer

Julle was sulke aangename, stil en netjiese gaste Suretha.
Ons sal jul enige tyd graag weer hier wil ontvang.

Sea Way Self-catering Accommodation
Faieza W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faieza W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very homely

This self-catering two-bedroom place was by far the most homely little place we were at. The owners are so welcoming and sweet. The kitchen has everything and more in it and a walk away from the beach. Myself and baby loved the fact that there was a bath so we could enjoy our bath time together. The complimentary coffee, tea, sugar, and milk, apples made me feel so loved. Thank you tannie I would definitely come again with baby. Ladies if you looking for a safe place to get away to this is a perfect spot Love faieza and family

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Way Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Faieza. Ek waardeer dit werklik. Ek probeer altyd om my gaste gelukkig te hou en dan is dit aangenaam dat hul klein ekstratjies opmerk.
Julle is enige tyd weer welkom hier in Betty's Baai, julle was werklik aangename gaste.
Vriendelike groete
Santie Pienaar

Sea Way Self-catering Accommodation
Nadine W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W
Gesin met klein kinders

Absoluut puik en dierbare mense.

Ons het vreeslik lekker gekuier, dit was regtig puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Way Self-catering Accommodation se terugvoer

Julle was baie aangename gaste, dankie Nadine.
Kom kuier enige tyd weer hier, julle sal altyd welkom wees.

Sea Way Self-catering Accommodation
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeweg 2, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64m6guCsbRWzZZxc4Ed4E1YXJU74mxoIzEqzgzEGKvIq5U8Hdo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2 Sea Way Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.365462271747 18.898818661902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem