Sea Whisper Guest House & Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea Whisper Guest House & Self Catering is stapafstand van Jeffreysbaai se pragtige strande, op die punt van die Tuinroete.

Die gastehuis het 7 elegante kamers met en suite-badkamers, lugversorging, koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens met privaat ingange en verandas. Sea Whisper Suite het 2 slaapkamers met volledige en suite-badkamers, 'n oopplan-sitkamer, eetkamer, kombuis en privaat balkon met luisterryke see-uitsigte. Gaste kan kies tussen 'n volledige suite met 2 slaapkamers of 'n halwe suite met 1 slaapkamers.

Verder kan gaste ook kies tussen see-, tuin- en berg-uitsigte, en elke kamer is toegerus met komplimentêre gastegeriewe, gasvryheidskinkborde, satelliet-televisie, yskassie, komplimentêre WiFi en elektriese komberse as dit koud is. Nuttig 'n heerlike ontbyt met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan in die goed ingerigte eetkamer.

Die verhewe swembad-dek met sy uitsig oor die oseaan en die vallei is ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek hier op die randjie van Afrika. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Whisper Guest House & Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 210 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false