Sea Why
Opsomming van Resensie
Theresa C - Aug 2022
Gemiddeld
My stay at Sea Why was an extremely pleasant one. The venue was spotlessly clean, well equipped and the hosts are super friendly. They made me feel at home and welcome. I can honestly recommend Sea Why for a quiet breakaway.
Sharmein N - Apr 2022
Gemiddeld
Very neat and tidy accommodation with everything we needed.
Giel O - Feb 2022
Gemiddeld
Skoon, netjiese verblyf.
Deon S - Feb 2022
Gemiddeld
Uiters netjies. Privaat. Heerlike oornag en ontspanning.
James W - Okt 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld - definitief.
Christie J - Jun 2021
Gemiddeld
Nice little place with everything you need.
Adel K - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was heerlik.
Lienkie H - Mei 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Leske V - Mei 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het.
Roccolene E - Mrt 2021
Gemiddeld
Very pleasant.
Sea Why se terugvoer
Roccolene, thank you for the feedback. We never accept more than three adults for accommodation. Sea Why is suitable for two or three seniors (double bed in bedroom and lower bunk bed in living room.) Furthermore everything is on the same level with no steps. We have accommodated many happy seniors in the past. Kind regards, Marita
Gerhard K - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlik gerus.
Rita B - Mrt 2020
Gemiddeld
Vakantie.
Sea Why se terugvoer
Hartelijk dank. Het was een genoegen om u nogmaals te mogen ontvangen.
Kath V - Feb 2020
Gemiddeld
Opgeknapte motorhuis met braai-area in die oprit.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Converted garage with braai area in the driveway.
Small. Alright for sleeping, except no mosquito/fly screens on windows and little signs everywhere including one telling you not to use insect spray! Wouldn't stay more than two nights/one day. Fortunately the pub/restaurant was open so we didn't have to cook.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sea Why se terugvoer
We are sorry that the reception took so long, but we had to wait to confirm the booking and the payment. We are so fortunate to have no fly problems and no Malaria carrying mosquitoes in Nature’s Valley hence no need for fly screens. We try to make Sea why an eco-friendly establishment and in order to limit our footprint in the Garden Route National Park, our immediate neighbour, we discourage the use of insect spray. Sea Why is actually not a converted garage, but was designed on the garage side to ensure maximum privacy for our guests. We try to assist our guests to access amenities like Wi-Fi, DStv and the electronic safe, hence the little signs. It was a pleasure to host you, thank you for leaving Sea Why in great shape.
Nina E - Nov 2019
Gemiddeld
Ontspannend.
David I - Nov 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Etienne S - Jun 2019
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Charlie G - Apr 2019
Gemiddeld
Rustig.
Antoinette B - Apr 2018
Gemiddeld
Klein, maar getrain.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie Antoinette. Dit was vir ons lekker om sulke positiewe, bedagsame gaste te akkommodeer. Sien julle graag weer.
Marieke K - Mrt 2018
Gemiddeld
Net daar geslaap, was die hele dag uit om die omgewing te verken.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie Marieke, dit was lekker om julle en die soet seuns hier te ontvang. Ek is bly julle kon Nature’s Valley se bekoring geniet. Besoek ons gerus weer.
Jean J - Mrt 2018
Gemiddeld
Vriendelike en bedagsame eienaars. Skoon en netjies akkommodasie. Rus en vrede.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie, dit was voorwaar ‘n voorreg en plesier om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Rita B - Feb 2018
Gemiddeld
Heerlijk.
Sea Why se terugvoer
Rita, Dank u voor uw vriendelijke woorden. Het was een genoegen om je te ontvangen. Bezoek opnieuw.
Karin Z - Des 2017
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, netjiese uitleg met alles in plek!
Sea Why se terugvoer
Le Roux en Karin,
Baie bly julle en julle soet kinders het die kuier hier geniet. Sea Why was nog altyd ‘n wooneenheid en is nie ‘n omskepping nie. Nature’s Valley is nog ‘n veilige kusdorpie. Kom kuier gerus weer.
Michiel B - Mei 2017
Gemiddeld
Pragtig!
Sea Why se terugvoer
Beste Michiel en Mart,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Dit was ‘n voorreg en plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle weer!
Marieta R - Sep 2016
Gemiddeld
Baie gerieflike anneks.
Sunee V - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle te huisves. Die weer was bietjie omgekrap met julle besoek (die braai het darem ‘n dakkie!) Kom kuier gerus weer - volgende keer is dit dalk net sonskyn!
Larissa C - Feb 2016
Gemiddeld
One of my favorite places!
Sea Why se terugvoer
Thank you, it was a pleasure accommodating you, do visit again.
Riana E - Nov 2015
Gemiddeld
My ouers het baie lekker daar gebly terwyl ons die Tsitsikamma gestap het.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer!
Robert E - Mrt 2015
Gemiddeld
Ontspannend en baie rustig.
Fanie O - Apr 2014
Gemiddeld
Goed!
Pierre P - Jun 2013
Gemiddeld
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges-rylaan 185, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom