Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Why

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 09 Dec 2023 tot 07 Jan 2024 en 11 Dec 2024 to 09 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 09 Dec 2023 tot 07 Jan 2024 en 11 Dec 2024 to 09 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is verbode in die eenhede.

Let daarop dat daar slegs slaapplek is vir maksimum 2 volwassenes en 2 kinders (nie 4 volwassenes nie).
Geen visvanggroepe word toegelaat nie aangesien die skoonmaak en voorbereiding van vis/seekos nie op die perseel toegelaat word nie.
Geen geraas tussen 22:00 en 06:00 nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-rylaan 185, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMzA0OWVkLTVlZDYtNDQ1YS04ZmVkLThhMTcyYjIyMjc4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 185 St Georges Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9813 23.5526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem