Seabird Point

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seabird Point is 'n bekoorlike selfsorghuis geleë in 'n privaat natuurreservaat op die strand, sowat 5 km vanaf Britanniabaai aan die Weskus.

Dié perseel spog met ongelooflike uitsigte oor die see vanaf die meeste kamers en die dek. Die strand villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamers het 'n stort of 'n bad met 'n wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis het alle nodige toebehore, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ingeboude braai. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek en die sitkamer spog ook met 'n kaggel en gemaklike banke. Die leefarea bied toegang tot die dek wat na die strand lei.

Die natuurreservaat spog met 'n strandfront langer as 5 km, bekend vir die skouspelagtige sonsondergang, staproetes en bergfietsroetes. Die perseel is ook ideaal geleë 9 km vanaf Shelley Point Gholfklub.

Slaapplek

'n Bespreking by Seabird Point sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seabird Point gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 890 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za