SeaBreeze
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 91 St Andrews Drive, G42 Laguna Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SeaBreeze is 'n oulike selfsorg-eenheid wat verblyf bied in die Greenways Gholflandgoed in Strand. Met maklike toegang tot die strand, oorgenoeg wandelpaaie vir ontspannende wandelings en 'n 18-putjie gholfbaan, is hierdie landgoed die ideale bestemming vir 'n paartjie of enkelreisiger wat 'n ontspannende toevlugsoord soek.
Die woonstel met 1 slaapkamer bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Vir vroeë oggendkoffie is daar 'n Nespresso-masjien. Die leefarea het 'n eetkamertafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar. 'n Toegeboude balkon met 'n sitarea bied 'n plek vir gaste om te ontspan.
Elke woonstelblok het sy eie swembad en braaigeriewe, wat gaste welkom is om te gebruik. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die strand en Harmony Park binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 91 St Andrews Drive, G42 Laguna Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 91 St Andrews Drive, G42 Laguna Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang